Die Antwoord
Lyric guide

Wie Maak Die Jol Vol

Read Wie Maak Die Jol Vol lyrics by Die Antwoord on LyroVerse, with linked artist context and related song paths.

Die Antwoord visibility1 visits Video on page
person Curated by Ethan Walker LyroVerse team
Reference snapshot

The page facts to cite before the commentary

Use this page for the lyric text, linked artist context, and any LyroVerse editor's note attached to the song. Listener comments remain user-generated and should not be treated as the primary source.

Page type: lyric reference Artist: Die Antwoord Canonical path: /die-antwoord/wie-maak-die-jol-vol Related lyric paths: 6 Video embedded: yes
Lyrics

Wie Maak Die Jol Vol

The lyric stays readable and compact here; the note and related paths sit nearby so you do not lose the song while looking for context.

In a society where power and wealth are inaccessable to most of its citizens it becomes infinitely easier to seek these things on the wrong side of the law

(All)

Wie maak die jol vol?

Die Mutant maak die jol vol

Wie maak die jol vol?

Die Mutant maak die jol vol

Gooi Isaac, gooi, gooi, gooi Isaac

Gooi, gooi, gooi Isaac

Gooi, gooi, gooi Isaac

Gooi, gooi

(Isaac Mutant)

Awê! Hier's ek weer van die Lentegeur

Want ek wys jou ek's betere gebou die keer

Want ek voer iets dieper in die mou die keer

En die beat slat jy nog meer flou die keer

Wat nou die keer sê jy ek was te rou die keer

Moan jy weer te sê ek slat jou boude seer

Moan jy weet, jy kan net klou en keer

We flow from here to binne in Pretoria

We buy and sell by mense wat jou blind vertel

Blimey hell, haai my pêl's a rhyming well

Taai so slym en gel, wat kyn a geld

Gel rhyme met yell ja well

Simon says ek moet jou blind vertel

Naaiers net naaiers soos julle wat naai is is naai het

Dis julle naaiers wat hom naai met naaiers wat is wat dit is

Naaiers is jas en daai was naaier wat jas is wat kwaai is

Want daai is net naaiers soos julle is naaiers soos julle

(All)

Wie maak die jol vol?

Knoffel maak die jol vol

Wie maak die jol vol?

Knoffel maak die jol vol

Gooi Knoffel, gooi, gooi, gooi Knoffel

Gooi, gooi, gooi Knoffel

Gooi, gooi, gooi Knoffel

Gooi, gooi

(Knoffel)

Mamma mia, asta la vista, jika ma jika, ..., ons het geskreeu vir Madiba

Ariba Ariba!

Sim sima ek is koekoe ga ga goo goo oor my boegoe en uhuru sonder voodoo doedoe baba, hahahaha

... nog lava jy brand die ganja tot tanza (??)

Dada jou one papa jou my ... brand soos atchar

Ek wil net rap met my lek bek op jou back track

Op jou marks, get set, mic check op jou plek is Hi-Tek

Hola respek tolla maradolla jy moet skills het soos maradona en costra nostra

...

Binne buite die kruie is medisyne vir sulke pyne

Die wildetuine het flava, jy kan ons uittest met rain ... op die Cape Flats

Jy's gebles

(All)

Wie maak die jol vol?

Jaakie maak die jol vol

Wie maak die jol vol?

Jakie maak die jol vol

Gooi Jaakie, gooi, gooi, gooi Jaakie

Gooi, gooi, gooi Jaakie

Gooi, gooi, gooi Jaakie

Gooi, gooi

(Jaak Paarl)

Ek is Jaak Paarl en ek is so gebou omdat ek sterk is

Elke dag dan chill ek rond onthou omdat ek lui vir werk is

Ek praat myself nou in 'n koma

Laat jou droom ja van jou voorblad oordat oorvat in jou oor krap

Die gehoor klap

Picture nou die Ninja gou hy kopskiet jou so potpienkblou

Sy fokking shows laat moffies flou

Want moffies wou hom op die klou pot

Wie maak die jol vol party roll call

Jaakie, Knoffel, Scally, Isaac, Ninja

What's up julle maatjies?

Alle bobbejaantjies klap julle handjies

(All)

Wie maak die jol vol?

Ninja maak die jol vol

Wie maak die jol vol?

Ninja maak die jol vol

Gooi Ninja, gooi, gooi, gooi Ninja

Gooi, gooi, gooi Ninja

Gooi, gooi, gooi Ninja

Gooi, gooi

(Ninja)

Hello mense, quick put your hands up

die moederfokken Ninja's keeping it gangsta (hoss)

Kid pull your pants up, I'm 27, 8, wait 26, vriendelik?

No man I'm joking I'm 44

Do a lot of yoga, meditate, smoke blunts, levitate

Rook tik, maak die hele fokken huis skoon chop-chop

Praat 'n klomp kak soos 'n vrotkop

Liar, liar damn you naaier

Make you do a dance, set your pants on fire

Woof woof Ninja's getting no fire

My piel is so lank as 'n telephone wire

Haha, silly man you funny

Bambam gimme some punani

White punani

Coloured punani

Any punani ... punani

(All)

Wie maak die jol vol?

Scally maak die jol vol

Wie maak die jol vol?

Scally maak die jol vol

Gooi Scally, gooi, gooi, gooi Scally

Gooi, gooi, gooi Scally

Gooi, gooi, gooi Scally

Gooi, gooi

(Scallywag)

Ja naai volop 'n laai binne in 'n pyl binne in 'n laai

Gaan 'n plan beraad met 'n hand grenaat

En 'n gun vanaand om almal aan te rant

'n Wilde fokken ou ja

Bars jou kop met 'n pik en 'n ou graaf

Binne bek gevaarlik beter hardloop

Of ek attack you dadelik

Don(?) dada, oh jirre, gif van 'n pofadder

Rap ... op die track malle

So fok julle tik medisyne

Vreet malpille

Ek misbruik diere vir my plesiere

Kom in 'n storm en norm

Skok jou met donderweer tot daar skuim in jou bek vorm

(Knoffel) Ja dis hoss,

(Jaak) Ek is lief vir my spiere

(Knoffel) Ek dink nie my ma is nog trots op my nie

(Jaak) Rosyntjies, piesangs is my resep

(Knoffel) Ek het fokkol geld hie' my bru

(Jaak) Ek is lief vir Wielie Walie

(Knoffel) Wil jy 'n MC is en daai fok los die kak gedagte

(Jaak) Maar ... kan voetsek

Quick answers

What this page can answer fast

Who performs "Wie Maak Die Jol Vol"?

Die Antwoord performs "Wie Maak Die Jol Vol", and this lyric page sits inside the Die Antwoord catalog on LyroVerse.

Are there related songs to explore after "Wie Maak Die Jol Vol"?

Yes. The related section below points to $o$ and 2•GOLDEN DAWN•7 with a short reason for opening each page next.

Where can I find more songs by Die Antwoord?

Use the artist link near the top of the page or the related paths section below to keep moving through Die Antwoord's lyric pages.

Song Room

Interpretations, questions, and corrections for this song

Interpretations, questions, memories, and correction notes live together here. The room stays noindex while the best insights are reviewed.

Open Song Room
0 followers Selected insights only surface after moderation
Listener comments

What people are saying

0 comments
Add a short interpretation or memory

A strong comment here is specific: the phrase you keep hearing, the mood you come back for, or the reason this song stays in rotation.

Sign in to post the first listener note. Reporting stays open to everyone.

No listener comments on Wie Maak Die Jol Vol yet.