Jack Parow
Lyric guide

Hosh Tokolosh (feat. Gazelle)

Hosh Tokolosh (feat. Gazelle) lyrics by Jack Parow. Hosh tokolosh awe bra hoe lyk dit neetjies awe kaptydelik oukie doukie a boer en n soutie chips en n toby...

Jack Parow visibility13 visits Video on page
person Curated by Ethan Walker LyroVerse team
Lyrics

Hosh Tokolosh (feat. Gazelle)

The lyric stays readable and compact here; the note and related paths sit nearby so you do not lose the song while looking for context.

Hosh tokolosh

awe bra hoe lyk dit

neetjies

awe kaptydelik

oukie doukie a boer en n soutie

chips en n toby awe daars nie vout nie

shmaak too fancy too sexy

eksie perfeksie ente memetsheet

sexy koereksie kind op die backseat

jack lat die trek skiet

lank in die petsheet

pont van die lont

kom ons fok n ront

rand op n pond

glip gly oor die grond

fokit stopit

too much of n muchness

befuck shit

kap it move soos n Muppet

hand in jou puppet

aggg nee sies

beweeg iets

skud rond en beleef iets

dis ons jah

lat die foken tanies grons jah

dis stonsh bra

luister vir die gegons dae

tokolosie gan jou vangalangang

as jy hardloop in die gangalangang

hoekom lyk jy dan so bangalangang

want hy pik jou soos n slangalangang

tokolosie gan jou vangalangang

as jy hardloop in die gangalangang

hoekom lyk jy dan so bangalangang

want hy pik jou soos n slangalangang

jah

yes gazelle

awe bra jack

luister ek hoor die tokolosie is back

rerig oh fok wies bang

kom ons gan voor die tokolosie ons vang

boeta bou mah jou bed op die klippe

lat die plek pop soos n pyp fol pitte

die hutte die sweet die laat nag parties

sweatheart vanaand gan jy nie slap nie

dis die nag wat die toklosie rond slyp

weg in die dag mah venag gan hy uit kryp

grrrreat move in die donker

in by die kerk en uit by die tronke

kam in my sokkie en ent in my oor

arme mah poppie reg om te boor

hoor hoor top van die food chain

parow en gazelle is duk foken myn

tokolosie gan jou vangalangang

as jy hardloop in die gangalangang

hoekom lyk jy dan so bangalangang

want hy pik jou soos n slangalangang

tokolosie gan jou vangalangang

as jy hardloop in die gangalangang

hoekom lyk jy dan so bangalangang

want hy pik jou soos n slangalangang

hostokolsh wat soek jy in my bos

wach it jy moet my vrou uit los

se hoshtokolsh wat soek jy hier

ek klap jou want jy steel my bier

se hostokolsh wat soek jy in my bos

wach it jy moet my vrou uit los

se hoshtokelosh

hoshtokelosh

hoshtokke

hoshtokke

hoshtokkelosh

tokolosie gan jou vangalangang

as jy hardloop in die gangalangang

hoekom lyk jy dan so bangalangang

want hy pik jou soos n slangalangang

tokolosie gan jou vangalangang

as jy hardloop in die gangalangang

hoekom lyk jy dan so bangalangang

want hy pik jou soos n slangalangang

Quick answers

What this page can answer fast

Who performs "Hosh Tokolosh (feat. Gazelle)"?

Jack Parow performs "Hosh Tokolosh (feat. Gazelle)", and this lyric page sits inside the Jack Parow catalog on LyroVerse.

Are there related songs to explore after "Hosh Tokolosh (feat. Gazelle)"?

Yes. The related section below points to Eksie Ou with a short reason for opening each page next.

Where can I find more songs by Jack Parow?

Use the artist link near the top of the page or the related paths section below to keep moving through Jack Parow's lyric pages.

Song Room

Interpretations, questions, and corrections for this song

Interpretations, questions, memories, and correction notes live together here. The room stays noindex while the best insights are reviewed.

Open Song Room
0 followers Selected insights only surface after moderation
Listener comments

What people are saying

0 comments
Add a short interpretation or memory

A strong comment here is specific: the phrase you keep hearing, the mood you come back for, or the reason this song stays in rotation.

Sign in to post the first listener note. Reporting stays open to everyone.

No listener comments on Hosh Tokolosh (feat. Gazelle) yet.