Ons Is Hier
Read Ons Is Hier lyrics by MaxNormal.TV on LyroVerse, with linked artist context and related song paths.
The page facts to cite before the commentary
Use this page for the lyric text, linked artist context, and any LyroVerse editor's note attached to the song. Listener comments remain user-generated and should not be treated as the primary source.
Ons Is Hier
The lyric stays readable and compact here; the note and related paths sit nearby so you do not lose the song while looking for context.
Goeie naand dames en here, DJ Jakob Basson in die huis
En man ek wil net eers se vir al hierdie bokkies julle lyk daar spoggerig vanaand
Vir al daai blonde enetjie daar in die goue satyn rokkie
Sy maak 'n man se hart sommer soos vinnag klomp
Maar voor ons begin warm word op toe die dansvloer
Met ek net 'n vinnige dankie se vir almal wat gehelp
Het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak
Maar nou, kom ons maak reg vir 'n warm sessie op die dansvloer
So maak daai litte los, want oh here god, vanaand, gaan die poppe dans
Gooi
Propvol krag
Nommer een op die mikrofoon met die mag
Daf nag
Demoon jag
Van jou aandag
Binnekant har buitekant sag
Gevaar
Pas op vir die zombies
Wakker, werk, telivisie, slaap
Wakker, werk, altyd 'n bietjie vaak
Naweek, mall, miskien 'n bitjie jol
Dink buite die boks, rusteloos
En plaas van breindood
Boos is 'n doos
Op die [?] vanaand 'n moerse gemors
Steve Hofmeyr kou Zuma se wors
Vok die groot baas van die plaas
Haas das die nuuskas aan die raas
Max Normal is terug soos 'n blast from the past
My nuwe manskrag se yo wat's aan die gang
Elke man het 'n kragspan nodig
Dapper, wakker en teenwoordig
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
MaxNormal. TV
On-voor-spelbaar
No teeth just gum
Oy vey, numb thumb my bum face in the sun
Go home having tollie trekking trollie trekkers
Snollie, pis, bier, kots, shit, kak, fucking lekker
Not
Ons slaap vars, kraakvars
Pick die reels vind die real deals raak skaars
En die TV laat waai kwaai met die kragdrag
Ma se, Liewe magtig, jy lyk pragtig!
Kyk, daar's 'n dassie op die koppie
Chomp 'n tjoppie
Skop 'n doppie
Klap 'n koppie koffie
[?], Julle klompie bokkies in die sokkie
Kwaai bokkies sonder onder rokkies
Bons-bons, dis jou verjaarsdag
Kom ons party soos jou verjaarsdag
Bons-bons, pomp jul lywe
Reg deur die nag soos 'n stywe raver
Elke man het 'n kragspan nodig
Dapper, wakker en teenwoordig
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
Ons is hier
MaxNormal. TV
Man, ons het nou-nou daai bedankings so 'n bietjie afgerammel
So ek wil net terugkom en hierdie takie deeglik afhandel, uhm
Tannie Willemien, baie dankie vir al die lekker kaas en tamatie toebroodjies
En al die lekker vingeretetjies wat tannie so pragtig voorbrei het
Hulle se mos altyd: Die pad na 'n man se hart is deur sy maag
Dankie tannie Willemien
En natuurlik Oom Hennie, die disko-bal wat oom vir ons gehuur het
Dis regtig mooi en dit skep so lekker atmosfeer
En laaste, wil ons net vir Oom Reynhard se, dankie vir al die drank man
Wat sou ons nou gedoen het sonder Oom Reynhard
En Oom Hynre ek wil ook sommer ner go vir Pieter vra om assablief
Die bier uit te los, los vir ons manne so een of twee oor man
(Fok jou Pieter!)
Wind in my hare
Bloed in my are
Vlieg deur die lug met elektroniese strale
Internet, radio, televisie
Weer op 'n missie
Geen kompetisie
Ons raak fisies
Praat briesies
Breek tee siggies
Lig, wip, sit glimlag op klein gesiggies
Derde oog, oop gaan voor
MaxNormal. TV is die fokken antwoord
Yolandi Visser met die glad styl wat gly
Jakob Basson waar die vok is jy
Justin de Nobrega met die beats wat pomp
MaxNormal. TV met die speech wat stom
Kom ons bons dis jou verjaarsdag
Kom ons party soos jou verjaarsdag
Bons-bons reg deur die nag toe die more
Leen jou oore
Nou's jy weer gebore
What this page can answer fast
Who performs "Ons Is Hier"?
MaxNormal.TV performs "Ons Is Hier", and this lyric page sits inside the MaxNormal.TV catalog on LyroVerse.
Are there related songs to explore after "Ons Is Hier"?
Yes. The related section below points to Angel Claw and I Like Your Body with a short reason for opening each page next.
Where can I find more songs by MaxNormal.TV?
Use the artist link near the top of the page or the related paths section below to keep moving through MaxNormal.TV's lyric pages.
Interpretations, questions, and corrections for this song
Interpretations, questions, memories, and correction notes live together here. The room stays noindex while the best insights are reviewed.
What people are saying
No listener comments on Ons Is Hier yet.
A strong comment here is specific: the phrase you keep hearing, the mood you come back for, or the reason this song stays in rotation.
Sign in to post the first listener note. Reporting stays open to everyone.