U liefde is 'n skuilplek
'n Skadu waar ons rus kan vind
Ek sal geen onheil vrees nie
Want U noem my U kind
Ek buig voor U my Koning
Ek hef my hande op na U
Ek loof die Een by wie ek
By wie ek vrede vind
Onse Vader
In die hemel
Laat U naam geheilig word
Laat U wil geskied
Ontmoet ons weer opnuut
En bou U koningkryk in ons
U liefde is 'n skuilplek
'n Skadu waar ons rus kan vind
Ek sal geen onheil vrees nie
Want U noem my U kind
Ek buig voor U my Koning
Ek hef my hande op na U
Ek loof die Een by wie ek
By wie ek vrede vind
Onse Vader
In die hemel
Laat U naam geheilig word
Laat U wil geskied
Ontmoet ons weer opnuut
En bou U koningkryk in ons
Soos in die hemel
So op die aarde
Soos in die hemel
So op die aarde
Soos in die hemel
So hier by ons
A strong comment here is specific: the phrase you keep hearing, the mood you come back for, or the reason this song stays in rotation.
Sign in to post the first listener note. Reporting stays open to everyone.